Gepubliseer in Begaafdheid,Onderprestasie

Die selfkonsep van begaafde seuns wat onderpresteer

Daar is navorsers wat van mening is dat daar nie iets soos ‘n begaafde onderpresteerder kan wees nie. Omdat die term begaafde juis gedefinieer word as iemand met (a) ‘n buitengewone potensiaal wat (b) daarvolgens presteer. Enige onderwyser sal met diegene wat so redeneer, ernstig verskil.

Lees voort “Die selfkonsep van begaafde seuns wat onderpresteer”