Gepubliseer in Aktiwiteite,Begaafdheid

Frustrerende klaskamers vir begaafde leerders

Alhoewel onderwysers dit nie doelbewus doen nie, kan hulle klaskamers begaafde kinders frustreer. Hier volg eienskappe van klaskamers wat begaafde kinders frustreer:

  • isoleer kind om self te werk
  • fokus op herhaling eerder as toepassing
  • laat bord skoonmaak as werk klaar is
  • stuur om goed te doen as klaar is
  • vereis dat kind stilbly en wag tot almal klaar is
  • laat portuur help – wat tot frustrasie kan lei as hulle nie verstaan nie
  • te maklike werk, verdien A-simbool sonder om hard te werk.

Let daarop as die kinders 100% vir opdragte kry. Hulle het wel hard geleer, maar is hulle voldoende uitgedaag?

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.